Light a candle for special someone and view candles left by others. Every day thousands of people from all over the world light candles here. Individuals or groups can light virtual candles together. Share your candle with friends, start a candle group or create your own candle memorial...
 
10,087,720 candles have been lit from 243 countries, including 13,942 candles in last 2 days.

In verskye tradisies hou die aansteek van kerse 'n bekoring in. Dit verteenwoordig meer as wat woorde kan sê. Dit het altyd te doen met dankbaarheid. Kerse word al vir eeue aangesteek in Heilige plekke. Hoekom kan ons nie 'n heilige plekkie op die Internet hê nie? Jy kan jou dag begin of eindig met 'n ritueel deur 'n kers aan te steek op hierdie webwerf. Of jy kan 'n verjaarsdag kers aansteek, of 'n kers vir 'n afgestorwene of sommer net vir 'n vriend. Doen dit soos volg: Ontspan, wees kalm en konsentreer. Jy sal nou stap vir stap gehelp word.